Psalms 38:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want u pyle steek vas in my, en u hand druk my seer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, moenie my in toorn straf en my in u woede kasty nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | o HERE, straf my nie in u toorn nie en kasty my nie in u grimmigheid nie. |
| Afrikaans 1983 | Moet my tog nie in u toorn bly straf nie, Here, en my langer in u gramskap tugtig nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bestraf my nie in u grimmigheid nie, Here, kasty my nie in u woede nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U is kwaad, maar U moenie vir my straf nie, U hou nie van die dinge wat ek gedoen het nie, maar U moenie vir my laat swaarkry nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, moet tog nie aanhou om my te straf as U kwaad is nie. Moet my nie in u woede seermaak nie. |