Psalms 38:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar my vyande is lewendig en sterk, en die wat my onregmatig haat, word vermenigvuldig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar ek bely my sondes; ek is baie jammer oor wat ek gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, my ongeregtigheid bely ek, ek is bekommerd oor my sonde. |
| Afrikaans 1983 | Ek bely my ongeregtigheid, my sonde kwel my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, my sondeskuld bely ek, ek is bekommerd oor my sonde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek bely dat ek verkeerd gedoen het, ek voel sleg oor my sonde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al my verkeerde dade kom erken ek voor U. Dit pla my dat ek soveel lelike dinge gedoen het. |