Psalms 38:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Ek sal my ongeregtigheid verkondig; Ek sal jammer wees oor my sonde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is op die punt van ineenstorting, ek beleef voortdurende pyn. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ek is klaar om te val, en my smart is altyddeur voor my. |
| Afrikaans 1983 | Ek kan dit byna nie meer uithou nie, ek is nooit sonder pyn nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want ek is op die punt om te val, en van my pyn is ek altyd bewus. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want ek gaan nou val, en ek het altyd pyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou kan ek dit nie meer uithou nie, Here! Ek gaan val. Daar is nie ’n oomblik dat my liggaam nie vol pyn is nie. |