Psalms 38:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ek het gesê: Luister na my, anders sou hulle oor my bly wees; as my voet gly, maak hulle hul teen my groot.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar ek hoop op U, Here. U sal antwoord, Here my God.
Afrikaans 1933/1953 want op U, HERE, wag ek; U sal verhoor, Here my God!
Afrikaans 1983 Ek vertrou op U, Here, U sal antwoord, Here my God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want op U, Here, wag ek – U moet my antwoord, my Heer, my God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want dit is vir U wat ek wag. My Here, my God, dit is U wat sal antwoord,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wag dat U my moet help. Ek vertrou op U. U sal my antwoord, Here, my God.