Psalms 38:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want op U, HERE, hoop ek; U sal hoor, HERE my God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is soos iemand wat doof is en wat niks het om te sê nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, ek is soos 'n man wat nie hoor nie en in wie se mond geen teëspraak is nie; |
| Afrikaans 1983 | Ek het geword soos 'n man wat niks hoor nie en wat niks het om te antwoord nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het geword soos iemand wat nie hoor nie, in wie se mond daar geen verweer is nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is soos iemand wat nie kan hoor nie en nie kan antwoord nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, ek maak of ek daardie spul glad nie hoor nie. Ek praat nie ’n woord met hulle nie. |