Psalms 38:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat my lewe soek, lê strikke vir my, en die wat my onheil soek, praat onheilspellende dinge en bedink bedrog die hele dag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My familie en vriende bly weg en is bang vir my siekte. Selfs my bure bly op ’n afstand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wat my liefhet en my vriende is, staan opsy vir my kwaal, en my nabestaandes het ver gaan staan; |
| Afrikaans 1983 | My siekte hou my familie en my vriende ver van my af, en my bure kom nie naby my nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My geliefdes en vriende staan van my af weg omdat ek geteister word; wie na aan my is, staan ver van my af. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My vriende en my maats staan nie naby my nie omdat ek siek is, my familie het ver gaan staan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My siekte maak dat my vriende en familie nie meer na my toe wil kom nie. Hulle bly ver weg van my. |