Psalms 38:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My minnaars en my vriende staan ver van my seer; en my broers het van ver af gestaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My hart klop onstuimig, my krag begeef my. Daarby kan ek ook nie meer sien nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | My hart slaan vinnig, my krag het my verlaat; en die lig van my oë, ook dit is nie by my nie. |
| Afrikaans 1983 | My hart jaag, my krag het ingegee, ek kan nie eers meer sien nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My hart klop wild, my krag het my verlaat, en die lig van my oë – selfs dit is nie meer daar nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek hoor my hart klop vinnig, my krag is op, en ek kan nie meer goed sien nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar’s nie ’n sprankie hoop meer in my oor nie. Alles lyk donker. |