Psalms 37:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die kwaaddoeners sal uitgeroei word, maar die wat op die HERE wag, hulle sal die aarde beërwe.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die bose mense sal vernietig word, maar dié wat op die Here vertrou, sal die land besit.
Afrikaans 1933/1953 Want die kwaaddoeners sal uitgeroei word; maar die wat die HERE verwag, hulle sal die aarde besit.
Afrikaans 1983 Die skelms sal uitgeroei word, maar dié wat hulle vertroue in die Here stel, sal in besit bly van die land.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want kwaaddoeners sal vernietig word, maar wie op die Here wag – hulle sal die land besit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want mense wat slegte dinge doen, sal moet weggaan uit die land. Die mense wat glo dat die Here hulle sal red, húlle sal die land kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Slegte mense sal die een of ander tyd verdwyn. Net mense wat in die Here glo, sal dan oorbly. Die land sal aan hulle behoort.