Psalms 37:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hou op van toorn en laat vaar die toorn; moenie kwaad wees in enige opsig om kwaad te doen nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie kwaad word nie; laat staan liewer jou woede. Moenie ander beny nie; dit lei net tot jou nadeel.
Afrikaans 1933/1953 He. Laat staan die toorn en verlaat die grimmigheid; wees nie toornig nie: dit is net om kwaad te stig.
Afrikaans 1983 Moenie kwaad word nie, laat staan die woede, moet jou nie ontstel nie: dit bring net ellende.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moenie kwaad word nie en laat vaar die woede; moet jou nie ontstel nie, dit bring net kwaad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie kwaad en ontsteld word nie, jy moet dit los. Jy moenie kwaad word nie, dit bring net probleme.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie kwaad word oor alles wat hulle doen nie. Op die ou end bring dit net vir jou moeilikheid.