Psalms 37:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy sal jou geregtigheid voortbring soos die lig en jou oordeel soos die middag.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal jou onskuld laat deurbreek soos die lig, en die regverdigheid van jou saak soos die middagson.
Afrikaans 1933/1953 en Hy sal jou geregtigheid laat voortkom soos die lig en jou reg soos die middag.
Afrikaans 1983 Hy sal jou onskuld laat deurbreek soos die son, jou reg soos die helder lig van die middag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy sal jou •geregtigheid soos die oggendlig laat verskyn en jou reg soos die middagson.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en Hy sal vir almal wys dat jy onskuldig is, Hy sal vir almal sê jy is iemand wat reg doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal jou op die regte pad hou. Die Here sal vir almal wys dat jy reg leef.