Psalms 37:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat jou weg aan die HERE oor; vertrou ook op Hom; en hy sal dit laat gebeur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vertrou jou lewe toe aan die Here. Vertrou Hom, en Hy sal vir jou sorg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gimel. Laat jou weg aan die HERE oor en vertrou op Hom, en Hy sal dit uitvoer; |
| Afrikaans 1983 | Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vertrou jou lewenspad aan die Here toe, vertrou op Hom, en Hy sal optree. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet glo dat die Here jou op jou pad sal lei en dat Hy sal doen wat Hy belowe het. As jy dit glo, dan sal Hy dit doen |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Stel jou lewe elke dag in die Here se hand. Vertrou op Hom. Hy sal vir jou sorg. |