Psalms 37:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verlustig jou ook in die HERE; en Hy sal jou gee die begeertes van jou hart.
Afrikaans (NLV) 2011 Wees bly in die Here, en Hy sal jou hartsbegeertes aan jou gee.
Afrikaans 1933/1953 en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.
Afrikaans 1983 Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vind jou vreugde in die Here, dan sal Hy jou gee wat jou hart begeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy gelukkig voel omdat jy aan die Here behoort, dan sal Hy vir jou alles gee wat jy wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wees elke oomblik bly dat jy die Here ken. Hy sal sorg dat jy kry wat jy wil hê.