Psalms 37:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die heil van die regverdiges is uit die HERE; Hy is hulle sterkte in die tyd van benoudheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here red die regverdiges; Hy is ’n toevlug in moeilike tye. |
| Afrikaans 1933/1953 | Tau. Maar die hulp van die regverdiges is van die HERE, hulle toevlug in tyd van benoudheid. |
| Afrikaans 1983 | maar die regverdiges word deur die Here gered. Hy is hulle toevlug in tyd van nood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Regverdiges se verlossing kom van die Here – hulle toevlug in 'n tyd van verdrukking. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die Here wat die mense red wat reg doen, Hy beskerm hulle wanneer hulle swaarkry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar mense wat reg lewe, word deur die Here gehelp. Hulle skuil by Hom. |