Psalms 37:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die oortreders sal saam verdelg word; die einde van die goddelose word uitgeroei.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar oortreders word saam vernietig; hulle toekoms sal tot ’n einde kom.
Afrikaans 1933/1953 Maar die oortreders word tesame verdelg; die toekoms van die goddelose word afgesny.
Afrikaans 1983 Dié wat hulle teen die Here verset, word voor die voet uitgewis, die toekoms van die goddeloses word afgesny,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar oortreders word almal saam uitgedelg, die toekoms van goddeloses word kortgeknip.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die mense wat opstandig is teen die Here, sal sterf. Die nageslag van die mense wat verkeerd doen, sal verdwyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense wat hulle nie aan die Here steur nie, leef in ’n doodloopstraat. Hulle word uitgeroei. Hulle het geen toekoms nie.