Psalms 37:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het gesien hoe die goddelose in groot mag was en homself versprei soos 'n groen lourierboom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ekself het dit sien gebeur: Hoogmoedige en bose mense floreer soos welige bome. |
| Afrikaans 1933/1953 | Resj. Ek het die goddelose gesien, 'n geweldenaar, terwyl hy hom uitbrei soos 'n groen inlandse boom. |
| Afrikaans 1983 | Ek het al gesien dat 'n slegte, roekelose mens geil opskiet soos 'n plant, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het 'n goddelose gesien, 'n gewelddadige, wat gedy het soos 'n lowerryke, inheemse boom, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gesien dat 'n mens wat verkeerd doen, ander mense verdruk, ek het gesien dat dit met hom goed gaan, hy lyk soos 'n boom wat altyd groen is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het al baie keer gesien hoe gewetenlose mense wat sonder God leef met ’n groot lawaai op die toneel verskyn, |