Psalms 37:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die goddelose kyk na die regverdige en soek om hom dood te maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die goddelose wag die regverdige in, en wag vir die kans om hom dood te maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sade. Die goddelose loer op die regverdige en soek om hom dood te maak. |
| Afrikaans 1983 | Die goddelose lê die regverdige voor en soek 'n kans om hom dood te maak, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Goddelose hou die regverdige dop, en is daarop uit om hom dood te maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mens wat verkeerd doen, probeer om die mens wat reg doen, te vang wanneer hy iets verkeerd doen, hy wil hê dat hy moet sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Slegte mense probeer goeie mense doodmaak. Hulle soek ’n kans om mense wat reg lewe, by te kom. |