Psalms 37:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wet van sy God is in sy hart; geen van sy treë sal gly nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die gebooie van sy God is in sy hart. Hy sal nie ’n voet verkeerd sit nie.
Afrikaans 1933/1953 Die wet van sy God is in sy hart; sy gange sal nie wankel nie.
Afrikaans 1983 Die openbaring van sy God is in sy hart, sy koers is nie onseker nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die wet van sy God is in sy hart, sy voete sal nie struikel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy weet wat die Here wil hê hy moet doen, en hy doen nie verkeerd nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God se wil oorheers hulle lewe; daarom verdwaal hulle nooit in die sonde nie. Hulle slaan nie neer in die gemors nie.