Psalms 37:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die mond van die regverdige spreek wysheid, en sy tong spreek van oordeel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die regverdige het wyse raad; wat hy sê, is regverdig.
Afrikaans 1933/1953 Pe. Die mond van die regverdige verkondig wysheid, en sy tong spreek wat reg is.
Afrikaans 1983 Wat die regverdige praat, is wysheid, wat hy sê, stem ooreen met die reg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die mond van 'n regverdige prewel wysheid en sy tong praat wat reg is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die mens wat reg lewe, sy mond oopmaak en praat, dan wys hy dat hy wysheid het en dat hy reg wil doen aan ander mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die monde van mense wat reg lewe, praat wyse dinge. Hulle sê die regte dinge.