Psalms 37:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vertrou op die HERE en doen goed; so sal jy in die land woon, en voorwaar, jy sal gevoed word.
Afrikaans (NLV) 2011 Vertrou op die Here en doen wat goed is. Woon in die land en geniet veiligheid.
Afrikaans 1933/1953 Bet. Vertrou op die HERE, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid,
Afrikaans 1983 Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vertrou op die Here en doen die goeie, bewoon die land en waak oor betroubaarheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet glo dat die Here sal doen wat Hy belowe het en jy moet goeie dinge doen. Dan sal jy in hierdie land woon en jy sal veilig wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Glo liewer in die Here. Doen goeie dinge vir ander mense. Doen wat jy moet doen, en bly getrou aan die Here.