Psalms 37:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die regverdiges sal die land beërwe en vir ewig daarin woon.
Afrikaans (NLV) 2011 Die regverdiges sal die land besit en daar vir altyd woon.
Afrikaans 1933/1953 Die regverdiges sal die aarde besit en vir ewig daarop woon.
Afrikaans 1983 Die regverdiges sal die land besit en altyd daarin woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Regverdiges sal die land besit en vir altyd daarin woon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat reg lewe, sal die land kry en altyd daar woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here se kinders sal die land kry en vir altyd daarin lewe.