Psalms 37:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gaan weg van die kwaad en doen goed; en bly tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Vermy die kwaad en doen wat goed is, dan sal jy vir altyd woon in die land.
Afrikaans 1933/1953 Samek. Wyk af van wat kwaad is, en doen wat goed is, en jy sal vir ewig woon;
Afrikaans 1983 Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, dan sal jy die land altyd bewoon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As jy die kwaad vermy en die goeie doen, sal jy vir altyd die land bewoon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie verkeerd doen nie, jy moet doen wat goed is, dan sal jy altyd in die land woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie die verkeerde doen nie. Doen net goeie dinge, dan sal jy vir altyd naby aan Hom leef.