Psalms 37:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy is altyd barmhartig en leen uit; en sy saad is geseën. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy leen altyd ruimskoots aan ander, en sy kinders is tot ’n seën. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die hele dag ontferm hy hom en leen uit, en sy nageslag is 'n seën. |
| Afrikaans 1983 | Hy is altyd vrygewig, hy leen uit sonder rente: met sy nageslag sal dit goed gaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy is altyd goedhartig en leen graag uit, sy nageslag is 'n seën vir ander. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mens wat reg lewe, kan die hele dag lank goed wees vir ander mense en vir hulle dinge leen, en sy nageslag laat dit goed gaan met ander mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gelowiges gee regtig om vir ander mense. Hulle klou nie aan hulle geld vas nie. Hulle leen geld sonder om rente te hef. Ook met hulle kinders sal dit goed gaan. |