Psalms 37:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al val hy, hy sal nie met die ban neergewerp word nie, want die HERE ondersteun hom met Sy hand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al sou so een struikel, hy sal nie val nie, want die Here hou sy hand vas. |
| Afrikaans 1933/1953 | As hy val, dan stort hy nie neer nie; want die HERE ondersteun sy hand. |
| Afrikaans 1983 | As so iemand val, bly hy nie lê nie, want die Here help hom op. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As hy val, sal hy nie neerslaan nie want die Here hou hom aan sy hand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer so 'n mens val, dan val hy nie hard nie, want die Here hou sy hand vas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hulle op die grond neerslaan, bly hulle nie lê nie. Die Here kom buk by hulle en tel hulle weer op. |