Psalms 37:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die voetstappe van 'n goeie man word deur die HERE bepaal, en hy het behae in sy weg.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here bepaal die rigting van ’n mens met wie se lewe Hy tevrede is.
Afrikaans 1933/1953 Mem. Deur die HERE word die gange van 'n man bevestig, en Hy het 'n welbehae in sy weg.
Afrikaans 1983 Die Here bepaal die koers van die mens met wie se pad Hy tevrede is, en Hy ondersteun hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Danksy die Here stap 'n jong man met ferm treë; en die Here is tevrede met sy lewenspad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die Here tevrede is oor hoe 'n mens lewe, dan lei Hy hom en dan beskerm Hy hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here bepaal wat in die lewe van mense gebeur met wie se optrede Hy tevrede is. Hy laat dit goed gaan met hulle.