Psalms 37:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die wat deur hom geseën word, sal die aarde beërwe; en die wat deur hom vervloek is, sal uitgeroei word.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle vir wie die Here seën, sal die land besit, maar hulle wat Hy vervloek, sal uitgeroei word.
Afrikaans 1933/1953 want die wat deur Hom geseënword, sal die aarde besit; maar die wat deur Hom vervloek word, sal uitgeroei word.
Afrikaans 1983 Dié wat deur die Here geseën word, sal die land besit; maar dié wat deur Hom vervloek is, sal uitgeroei word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, wie deur Hom geseën is, sal die land besit, maar wie deur Hom vervloek is, sal uitgeroei word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die Here mense seën, dan sal hulle die land kry, wanneer Hy mense vervloek, dan jaag Hy hulle weg uit die land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense met wie die Here tevrede is, sal eendag alles op die aarde besit. Maar mense vir wie die Here sy rug keer, sal ondergaan. Hulle sal uitgeroei word.