Psalms 37:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die goddelose leen en betaal nie terug nie, maar die regverdige bewys barmhartigheid en gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Die goddelose leen en betaal nie terug nie, maar die regverdige gee vrygewig.
Afrikaans 1933/1953 Lamed. Die goddelose leen en gee nie terug nie, maar die regverdige ontferm hom en gee;
Afrikaans 1983 Die goddelose leen en betaal nie terug nie, die regverdige kry jammer en help.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Goddelose leen en betaal nie terug nie, maar 'n regverdige is goedhartig en mededeelsaam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mens wat verkeerd doen, leen van ander mense en hy gee nie terug nie. Die mens wat reg doen, is iemand wat vir ander mense goed is en wat gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense wat sonder God leef, leen geld by ander, maar betaal dit nooit terug nie. Goeie mense kry ander mense jammer en help hulle.