Psalms 37:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hulle sal gou afgekap word soos die gras en verdor soos die groen plante.
Afrikaans (NLV) 2011 Want soos gras verlep hulle gou. Soos plante verdroog hulle vinnig.
Afrikaans 1933/1953 want soos gras sal hulle gou verwelk, en soos groen grasspruitjies sal hulle verdroog.
Afrikaans 1983 want soos gras vergaan hulle gou en soos groenigheid verdwyn hulle sommer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want soos gras verdor hulle vinnig, en soos groen plante verwelk hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want gras verlep gou, en groen plante word droog, en so sal dit gaan met daardie mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle verdwyn sommer op ’n dag. Vandag is hulle daar; môre is hulle weg.