Psalms 37:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE ken die dae van die opregtes, en hulle erfdeel sal vir ewig wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here ken die lewensdae van die opregtes, en hulle erfdeel sal vir altyd bly bestaan.
Afrikaans 1933/1953 Jod. Die HERE ken die dae van die opregtes, en hulle erfdeel sal tot in ewigheid bly.
Afrikaans 1983 Die Here sorg vir die lewe van die opregtes, en wat hulle besit, sal hulle behou so lank hulle lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here dra sorg vir die lewensdae van hulle wat onberispelik leef: Hulle erfdeel bly vir altyd behoue.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sorg altyd vir mense wat net goed doen, en die land sal altyd hulle land wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sorg altyd vir hulle. Wat hulle geërf het, behou hulle vir altyd.