Psalms 37:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die arms van die goddelose sal verbreek word, maar die HERE ondersteun die regverdiges.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die mag van die bose sal verpletter word, maar die Here sal die regverdiges beskerm.
Afrikaans 1933/1953 want die arms van die goddelose sal verbreek word, maar die HERE ondersteun die regverdiges.
Afrikaans 1983 want die mag van die goddeloses sal verbreek word, maar die Here sal die hulp wees van die regverdiges.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want die arms van goddeloses sal gebreek word, maar die Here ondersteun regverdiges.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want die Here sal die mense wat verkeerd doen, swak laat word, maar Hy beskerm die mense wat reg doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou: slegte mense sal nie vir altyd baasspeel hier op aarde nie. Die Here weet wat in sy kinders se lewe aangaan. Hy help hulle.