Psalms 37:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Bietjie wat 'n regverdige het, is beter as die rykdom van baie goddeloses.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is beter om vroom te wees en min te besit as om boos te wees en baie besittings te hê.
Afrikaans 1933/1953 Tet. 'n Klein bietjie is vir die regverdige beter as die rykdom van baie goddelose;
Afrikaans 1983 Die bietjie van die regverdige is beter as die rykdom van talle goddeloses,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die bietjie wat 'n regverdige het, is beter as die oorvloed van baie goddeloses.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die mens wat reg lewe, min het, dan is dit beter as die baie dinge wat die mense het wat verkeerd doen,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dis beter om net ’n paar besittings te hê en die Here lief te hê as om ’n sak vol geld te hê, maar jy glo nie in Hom nie.