Psalms 37:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle swaard sal in hulle eie hart ingaan, en hulle boë sal verbreek word.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar hulle swaard sal hulle eie hart deurboor en hulle boog sal stukkend gebreek word.
Afrikaans 1933/1953 Hulle swaard sal in hul hart gaan, en hulle boë sal verbreek word.
Afrikaans 1983 Die goddeloses se swaarde sal hulle eie harte tref en hulle boë sal stukkend gebreek word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle swaard sal hulle eie hart binnedring, en hulle boë sal gebreek word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hulle swaard sal deur hulle eie hart steek, en hulle boog sal stukkend breek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) maar binnekort is hulle almal dood. Mense wat sonder God leef, sal deur hulle eie toedoen doodgaan. Al hulle wapens sal vernietig word.