Psalms 37:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE sal oor hom lag, want hy sien dat sy dag kom.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die Here lag vir hom, want Hy sien sy dag van oordeel kom al nader.
Afrikaans 1933/1953 Die Here lag oor hom, want Hy sien dat sy dag kom.
Afrikaans 1983 Die Here lag vir die goddeloses, want Hy sien hulle dag kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My Heer lag vir hom, want Hy sien dat sy dag kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die Here lag vir die mense wat verkeerd doen, want Hy weet wat met hulle sal gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar die Here lag vir hulle. Hy weet hulle tyd raak min! Hulle dag kom.