Psalms 37:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die goddelose plan 'n sameswering teen die regverdige en kners op hom met sy tande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die goddelose sweer saam teen die regverdiges en kners op die tande vir hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sajin. Die goddelose bedink listige planne teen die regverdige en kners met sy tande teen hom. |
| Afrikaans 1983 | Die goddelose soek die ondergang van die regverdige en bedreig sy lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Goddelose beplan onheil teen die regverdige en kners op sy tande vir hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mens wat verkeerd doen, maak slim planne teen die mens wat reg doen, hy wil hom laat sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Slegte mense hou niks van die Here se kinders nie. Hulle probeer dié mense uit die weg ruim. |