Psalms 37:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Psalm van Dawid.) Moenie jou bekommer oor die kwaaddoeners nie, en wees nie afgunstig op die werkers van ongeregtigheid nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie jou vererg oor boosdoeners nie. Moenie die kwaaddoeners beny nie.
Afrikaans 1933/1953 'n Psalm van Dawid. Alef. Wees nie toornig op die kwaaddoeners nie, beny hulle nie wat onreg doen nie;
Afrikaans 1983 Van Dawid. Moet jou nie ontstel oor skelms en jou kwel oor skurke nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van Dawid. Moet jou nie ontstel oor die kwaaddoeners nie; moenie afgunstig wees op hulle wat kwaadwillig optree nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van Dawid. Jy moenie kwaad word oor wat slegte mense doen nie, jy moenie ontsteld wees oor mense wat slegte dinge doen nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie jou energie mors om heeltyd oor slegte mense te praat nie. Moenie loop en kla dat hulle loskom met hulle skelmstreke nie. Moenie op hulle jaloers wees nie.