Psalms 36:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want by U is die fontein van die lewe; in U lig sal ons lig sien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U voed hulle uit die oorvloed van u huis, en laat hulle drink uit strome van vreugde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle verkwik hul aan die vettigheid van u huis, en U laat hulle drink uit die stroom van u genietinge. |
| Afrikaans 1983 | In u huis geniet hulle oorvloed, U laat hulle drink uit die strome van u goedheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle drink hulle versadig aan die oorvloed van u huis, uit die stroom van u genietinge laat U hulle drink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is baie dinge wat mense kan geniet in u tempel, dit is soos strome water wat U vir hulle gee om te drink. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U liefde vloei soos ’n rivier oor ons hele lewe. U gee vir ons meer as wat ons nodig het. U is baie goed vir ons. |