Psalms 36:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sal oorvloedig versadig word van die vettigheid van jou huis; en jy moet hulle laat drink uit die rivier van jou genot. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe kosbaar is u trou, o God! Die hele mensdom vind skuiling in die skadu van u vleuels. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe kosbaar is u goedertierenheid, o God! Daarom skuil die mensekinders onder die skaduwee van u vleuels. |
| Afrikaans 1983 | Hoe kosbaar is u trou, o God! U beskerm die mense wat by U skuil. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hoe kosbaar is u troue liefde, o God! Mense skuil in die skadu van u vlerke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is vir ons kosbaar, o God, dat U doen wat U belowe het. Mense weet dat U hulle sal beskerm. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God, niemand kan sonder u goedheid leef nie. U pas almal op wat by U kom wegkruip. |