Psalms 36:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U geregtigheid is soos die groot berge; U oordele is 'n groot diepte; o HERE, U bewaar mens en dier.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, u goedheid is eindeloos soos die heelal; u trou tot by die wolke.
Afrikaans 1933/1953 o HERE, u goedertierenheid is tot in die hemele, u trou tot in die wolke.
Afrikaans 1983 Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, tot aan die hemel reik u troue liefde, u getrouheid tot aan die wolke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U doen wat U belowe het, U doen dit op die aarde en in die hemel, U bly dieselfde, hier en ook tussen die wolke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, U is baie lief vir ons, niemand op aarde kan dit ooit meet nie. Here, U is so goed vir ons, niemand het genoeg woorde om dit te beskryf nie.