Psalms 36:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U goedertierenheid, o HERE, is in die hemele; en U trou reik tot by die wolke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy beplan kwaad wanneer hy gaan lê. Hy kies ’n pad wat nie goed is nie en verwerp nie die kwaad nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy bedink onreg op sy bed; hy gaan staan op 'n weg wat nie goed is nie; wat sleg is, verfoei hy nie. |
| Afrikaans 1983 | Selfs as hy gaan lê, dink hy net kwaad uit; hy bly op 'n pad wat nie reg is nie; wat sleg is, verwerp hy nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onreg bedink hy op sy bed; hy gaan staan op 'n pad wat nie goed is nie; kwaad verwerp hy nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer hy op sy bed lê, dan dink hy watter slegte dinge hy kan doen, hy kies die pad wat nie goed is nie, hy hou nie op om verkeerde dinge te doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Snags lê hulle wakker om slegte dinge uit te dink. Hulle loop op ’n pad wat nie goed is nie. Hulle hou van die slegte. Sonde is hulle kos: heeldag, elke dag. |