Psalms 36:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy bedink onheil op sy bed; hy stel hom op 'n weg wat nie goed is nie; hy het geen afsku van die kwaad nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Alles wat hy sê, is sondig en vals. Hy is nie verstandig nie en doen nie die goeie nie.
Afrikaans 1933/1953 Die woorde van sy mond is onreg en bedrog; hy laat nom verstandig te wees, om goed te doen.
Afrikaans 1983 As hy praat, is dit kwaadwillig en vals; verstandig wees en goed doen bestaan nie vir hom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woorde uit sy mond is onreg en bedrog; hy laat na om wys op te tree, om goed te doen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer hy praat, dan praat hy oor hoe hy slegte dinge kan doen en mense kan bedrieg. Hy weet nie hoe om verstandig te wees en goed te doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Lelike woorde gly oor hulle lippe; hulle het g’n idee hoe om goed te doen aan ander nie. Hulle weet nie wat dit is om slim genoeg te wees om ander mense goed te behandel nie.