Psalms 36:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die woorde van sy mond is ongeregtigheid en bedrog; hy het opgehou om wys te wees en goed te doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In sy blinde verwaandheid sien hy nie sy sonde om dit te haat nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want dit vlei hom in sy oë in verband met die uitvind en haat van sy skuld. |
| Afrikaans 1983 | en praat net goed oor homself. Hy is altyd daarop uit om kwaad te doen en om te haat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want in sy eie oë is hy te seker van homself om sy sondeskuld te ontdek, om dit te haat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy dink hy is baie wonderlik, hy sien nie dat hy verkeerd doen nie en hy is nie jammer daaroor nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle dink baie van hulleself, en praat heeltyd oor hoe goed hulle is. Hulle floreer om kwaad te doen en mense te haat. |