Psalms 36:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy vlei homself in sy eie oë totdat bevind word dat sy ongeregtigheid haatlik is.
Afrikaans (NLV) 2011 Die goddelose se opstand kom uit sy hart. Hy het nie ontsag vir God nie.
Afrikaans 1933/1953 In die binneste van my hart sê die oortreding aangaande die goddelose: Daar is geen vrees van God voor sy oë nie.
Afrikaans 1983 In die hart van die goddelose het die opstand teen God die laaste woord. Die goddelose het geen vrees vir God nie
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Uitspraak oor die oortreding van 'n goddelose leef in my gedagtes: “Daar is geen vrees vir God nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand wat verkeerd doen, is opstandig teen die Here, ek weet dit. So 'n mens sê hy is nie bang vir God nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Slegte mense se lewe word deur slegte dade regeer. Hulle steur hulle nie aan God nie.