Psalms 36:13 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die kwaaddoeners val daar waar hulle is, hulle word neergegooi en kan nooit weer opstaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Dié wat altyd onreg doen, val net daar waar hulle is; hulle word platgeslaan en kan nie weer opstaan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar val hulle wat onreg pleeg; hulle word platgedruk en kan nie weer opstaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kyk, die mense wat slegte dinge doen, het geval, hulle lê daar, hulle kan nie opstaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Slegte mense kom altyd sleg daarvan af by U; op die ou end bly daar niks van hulle oor nie. Hulle bly lê. |