Psalms 36:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die voet van hoogmoed nie teen my kom nie, en laat die hand van die goddelose my nie afstoot nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat u goedheid bly by dié wat U erken en u regverdigheid by dié wat opreg is.
Afrikaans 1933/1953 Laat u goedertierenheid voortduur vir die wat U ken, en u geregtigheid vir die opregtes van hart.
Afrikaans 1983 Laat u liefde bly by dié wat U erken en u trou by dié wat opreg is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Reik met u troue liefde uit na hulle wat U ken, met u •geregtigheid na die opregtes van hart.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U moet aanhou doen wat U belowe het vir die mense wat naby U lewe. U moet aanhou reg doen aan die mense wat eerlik is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, U moet asseblief nooit ophou om lief te wees vir al u kinders nie, dié mense wat U as God erken en reg voor U lewe.