Psalms 36:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hou aan met u goedertierenheid teenoor die wat U ken; en U geregtigheid vir die opregtes van hart. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want by U is die fontein van die lewe, in u lig sien ons die lig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig. |
| Afrikaans 1983 | U is die bron van die lewe, deur u lig lewe ons. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, by U is die fontein van lewe, * in u lig sien ons lig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want U gee vir ons die lewe, U gee die lig wat vir ons laat lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U is ons lewe. U is die lig wat ons lewenspad verlig. |