Psalms 36:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Aan die musiekleier, 'n Psalm van Dawid, die kneg van die HERE.) Die oortreding van die goddelose sê in my hart dat daar geen vrees vir God voor sy oë is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid, die kneg van die Here.
Afrikaans 1983 Vir die koorleier. Van Dawid, die dienaar van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. Van die dienskneg van die Here. Van Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor: Van Dawid, die dienaar van die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***