Psalms 35:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat verderf hom onverhoeds oorval; en laat sy net wat hy weggesteek het, homself vang; laat hom in daardie selfde verwoesting val.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom, laat sy verderf skielik kom: Laat hy in sy eie strik gevang word. Laat hy val in die gat wat hy gegrawe het.
Afrikaans 1933/1953 Laat verwoesting oor hom kom sonder dat hy dit weet, en laat sy net hom vang wat hy gespan het; laat hom daarin val met verwoesting!
Afrikaans 1983 Laat hulle einde skielik kom! Laat hulle in hulle eie strik beland! Laat hulle self in die gat val wat hulle gegrawe het!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat teenspoed oor hulle kom sonder dat hulle dit weet, en die net wat hulle gespan het – laat dit hulle vang. Deur teenspoed moet hulle daarin val.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet dit sleg laat gaan met hulle, en dit moet gebeur voordat hulle besef dat dit gebeur het. Die vangnet wat hulle styfgetrek het, moet hulleself vang, hulle moet in die vangnet val en sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat ’n ramp hulle skielik tref sonder dat hulle mooi weet wat aan die gang is. Laat die rampe wat hulle vir ander mense beplan, oor hulle kom. Laat hulle self in die gat val wat hulle vir my gegrawe het.