Psalms 35:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat hulle weg donker en glad wees, en laat die Engel van die HERE hulle vervolg.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak hulle pad donker en glibberig terwyl die engel van die Here hulle agtervolg.
Afrikaans 1933/1953 Laat hulle weg duister en glibberig wees, terwyl die Engel van die HERE hulle vervolg!
Afrikaans 1983 Maak hulle pad donker en glibberig en laat die Engel van die Here hulle agtervolg,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat hulle pad donker en glibberig wees, terwyl die Engel van die Here hulle agtervolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle paaie moet donker en glad wees, en die Engel van die Here moet hulle jaag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar moet vir hulle geen toekoms wees nie. Agtervolg hulle deur u engele.