Psalms 35:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat hulle word soos kaf voor die wind, en laat die Engel van die HERE hulle agtervolg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat hulle wees soos kaf voor die wind wat die engel van die Here wegblaas. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat hulle word soos kaf voor die wind, terwyl die Engel van die HERE hulle wegstoot. |
| Afrikaans 1983 | Laat die Engel van die Here hulle jaag soos kaf voor die wind. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat hulle soos kaf voor die wind wees, terwyl die •Engel van die Here hulle wegvee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet wees soos kaf wat in die wind wegwaai wanneer die Engel van die Here hulle wegjaag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U is so sterk, u engel kan hulle van die aarde afvee. Hulle sal soos kaf in die wind verdwyn wanneer U die dag ingryp. |