Psalms 35:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En my tong sal die hele dag spreek van U geregtigheid en van U lof.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal u geregtigheid verkondig, ek sal U die hele dag lank prys.
Afrikaans 1933/1953 En my tong sal u geregtigheid prys, u lof die hele dag deur.
Afrikaans 1983 My tong sal nie stil word oor u trou nie, dag vir dag sal ek U loof.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My tong sal dan mymerend bly prewel oor u geregtigheid, die hele dag lank oor die lof wat U toekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ekself sal aanhou praat oor U wat reg gedoen het, ek sal U die hele dag lank prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal ook vir almal van u regverdigheid vertel, Here. Ek sal U heeltyd prys omdat U goed is vir ons.