Psalms 35:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat hulle nie in hul hart sê: Ag, ons wil dit ook hê nie; laat hulle nie sê: Ons het hom verslind nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie dat hulle sê: “Dis net wat ons wou hê!” nie. Moenie dat hulle sê: “Ons het hom vernietig!” nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat hulle in hul hart nie sê: Ha, ons begeerte! Laat hulle nie sê: Ons het hom verslind nie! |
| Afrikaans 1983 | Moenie dat hulle vir hulleself sê: “Dis mos wat ons wou gehad het” nie. Moenie dat hulle sê: “Ons het hom vernietig” nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat hulle nie in hulle hart sê, “Aha, net wat ons wou hê!” nie. Laat hulle nie sê, “Ons het hom verslind!” nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moenie dat hulle vir hulleself kan sê: “Dit is goed, dit is wat ons wou hê, ons het hom heeltemal gewen!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie klomp moenie onder mekaar sê: “Goed so, presies net wat ons wou hê, het met hom gebeur” nie. Hulle moenie spog en sê: “Ons het hom tot ’n val gebring” nie. |